Genelink sale results 2011

Volgens Optima Afslaers van Heilbron wat die eerste groepveiling hanteer het, het 88  voornemende kopers geregistreer en ‘n totale opbrengs van R2 787 000.00 is behaal. Die volgende gemiddelde pryse is vir diere in die onderskeie kategorieë betaal:

  • Bulle, R39 117.65
  • 3-in-1 Stoetkoeie R15 916.67
  • Dragtige stoetkoeie R12 000.00
  • Dragtige stoetverse R18 000.00
  • Stoetkoei met kalf  R14 000.00
  • Oop stoetverse R17 600.00
  • Kommersiële koeie R12 250.00
  • Dragtige kommersiële verse R17 600.00
  • Kommersiële koeie met kalf R14 166.67
  • Kommersiële oop verse R9 285.71.

No comments yet.

Leave a Reply